Verkeersinstellings
Vanuit die hoofkieslys, kies .
- Verkeer
-
Ontsper verkeer.
- Optimaliseer Roete
-
Ontsper die toestel om geoptimaliseerde alternatiewe roetes outomaties of op versoek te gebruik (Vermy Verkeersvertragings op Jou Roete).
Oueronderwerp: Navigasie-instellings