Stelselinstellings

Kies Instellings > Stelsel.

Stemtaal

Stel die taal vir stemporboodskappe.

Tekstaal
Stel al die skermteks na die gekose taal.
LET WEL: Verandering van die tekstaal verander nie die taal van gebruiker-ingevoerde data of kaartdata, soos straatname nie.
Toetsbordtaal

Ontsper toetsbordtale.

Eenhede

Stel die maateenheid wat vir afstande gebruik word.

Huidige Tyd

Stel die toesteltyd.

Tydformaat

Laat jou toe om ’n 12-uur, 24-uur, of UTC-vertoontyd te kies.

Posisieformaat

Stel die koördinaatformaat en datum wat vir geografiese koördinate gebruik word.

GUID-4BE99090-811B-47FE-896B-D04EF0B4ED72 v1
Februarie 2026