Oordra van data vanaf jou rekenaar

  1. Verbind die toestel aan jou rekenaar (Verbind die toestel aan jou rekenaar).

    Afhangend van jou rekenaarbedryfstelsel, verskyn die toestel as of ’n draagbare toestel, ’n verwyderbare skyf of ’n verwyderbare volume.

  2. Maak die lêerblaaier op jou rekenaar oop.
  3. Kies 'n lêer.
  4. Kies Wysig > Kopieer.
  5. Blaai na 'n lêergids op die toestel.
    LET WEL: Vir 'n verwyderbare skyf of volume, moet u nie lêers in die Garmin lêergids plaas nie.
  6. Kies Wysig > Plak.
GUID-4BE99090-811B-47FE-896B-D04EF0B4ED72 v1
Februarie 2026