Verpersoonliking van die Kaartlae

  1. Vanaf die kaart, kies Kaartlae > Lae.
  2. Onder Kaarttipe, kies ’n kaarttipe.

    By party kaarttipes kan jy Meer inligting > Hibriede kaart kies om twee kaarttipes te kombineer.

    LET WEL: Die Satellietbeelde-kaart wys satellietbeelde net vir gebiede waar jy satellietbeelde afgelaai het (Laai Outdoor Maps+-inhoud af).
  3. Kies onder Kaartbesonderhede die soorte inligting om oor die kaart te vertoon.
    LET WEL: Party lae is onversoenbaar met mekaar en kan nie gelyktydig geaktiveerr word nie. As ’n laag outomaties geaktiveer word, versper dit enige onversoenbare lae.
    LET WEL: Party kaartlae vereis ’n Outdoor Maps+-intekening.
GUID-4BE99090-811B-47FE-896B-D04EF0B4ED72 v1
Februarie 2026