Vermy tolpaaie
Jou toestel kan jou roete só bepaal dat jy gebiede vermy wat tolgelde vereis, soos tolpaaie, tolbrûe of gebiede van opeenhoping. Die toestel kan steeds ’n tolgebied by jou roete insluit indien geen ander redelike roetes beskikbaar is nie.
- Kies .
- Kies die voertuigprofiel.
- Kies .
- Kies Berg.
Oueronderwerp: Vermy Vertragings, Tolgeld en Gebiede