Navigeer na belangepunte binne ’n plek
LET WEL:
Hierdie kenmerk is nie vir alle liggings beskikbaar nie.
Jy kan ’n roete skep na ’n punt in ’n groter plek, soos ’n spesifieke winkel in ’n winkelkompleks, ’n terminaal by ’n lughawe of nabygeleë parkeerareas.
Die toestel skep ’n roete na die parkeerterrein of plek se ingang naaste aan die geselekteerde punt.
Oueronderwerp: Vind van ’n Ligging volgens Kategorie