Verander die kaartperspektief

  1. Kies Instellings > Kaart > Rykaartaansig.
  2. Kies ’n opsie:
    • Kies Roete Op om die kaart in twee dimensies te vertoon (2-D) met jou reisrigting aan die bokant.

    • Kies Noord Op om die kaart in 2-D te vertoon met noord aan die bokant.

    • Kies 3-D om die kaart in drie dimensies te vertoon.

    • Kies Outo-zoem na groep om die zoemvlak outomaties na alle ryers in die groep te verstel wat op die kaart sigbaar is.

  3. Kies Berg.
GUID-4BE99090-811B-47FE-896B-D04EF0B4ED72 v1
Februarie 2026