Groeprit
Die Groeprittoepassing laat jou ritte koördineer en met nabygeleë ryers kommunikeer met behulp van voorafopgestelde teksboodskappe, regstreekse kaartliggings en stemkommunikasie. Jy kan jou zūmo® toestel met die Tread® toepassing op jou slimfoon paar om Groeprit-naspoorkenmerke te ontsper.
Stemkommunikasie en voorafopgestelde boodskappe verg ’n Groeprit-bybehoorsel wat nie by alle produkmodelle ingesluit is nie. Die stemkommunikasiekenmerk is nie in alle gebiede beskikbaar nie. Besoek garmin.com vir verdere inligting of om ’n Groeprit-bybehoorsel aan te skaf.
- Hoe om ’n selfoongroeprit te begin
- Hoe om ’n groeprit te begin
- Om by ’n groeprit aan te sluit
- Om weer by ’n onlangse groeprit aan te sluit
- Om ryers by ’n radiogroeprit te voeg
- Om ’n boodskap uit te saai
- Om ’n ligging uit te saai
- Om ’n groepritkennisgewing te bekyk
- Om ’n groeprit te verlaat
- Groepritinstellings
Oueronderwerp: Gebruik van die Toepassings