Hoe om ’n gestoorde item te deel
Jy kan items deel deur middel van ’n gekoppelde slimfoon met die Tread®-toepassing of jy kan dit stoor op ’n geheuekaart.
- Vanuit die Geberg-toepassing, kies die item wat jy wil deel.
-
Kies ’n opsie:
-
Om ’n roete of baan te deel, kies .
-
Om ’n wegpunt te deel, kies Deel.
-
-
Kies ’n opsie:
-
Om die item na die Tread-toepassing op jou foon te stuur, kies Garmin Tread.
-
Om die item op ’n geheuekaart te stoor, kies Geheuekaart.
-
- Indien nodig, verander die naam van die .gpx-lêer.
Oueronderwerp: Hoe om jou gestoorde items te sien