Byvoeg van ’n voertuigprofiel

Jy kan ’n voertuigprofiel byvoeg vir elke voertuig wat met jou toestel gebruik sal word.

  1. Raak aan die huidige voertuigprofiel-ikoon in die statusbalk.
  2. Kies Voeg by.
  3. Kies jou huidige voertuigtipe.
  4. Voer die voertuig se eienskappe, soos grootte en traksiemetode in.
  5. Kies die verstekberekeningsmetode.
GUID-4BE99090-811B-47FE-896B-D04EF0B4ED72 v1
Februarie 2026