Parkering Naby Jou Bestemming
Hierdie kenmerk is slegs vir inligtingsdoeleindes. Dit is jou verantwoordelikheid om seker te maak dat jy parkeer ooreenkomstig die vertoonde padtekens en toepaslike wette, regulasies of reëls wat vir jou verlange parkeerplek geld.
Jou toestel kan jou help om ’n parkeerplek naby jou bestemming te vind. Wanneer jy sekere bestemmings nader, stel die toestel outomaties parkeerareas voor.
-
Kies ’n opsie:
-
Wanneer die toestel parkering voorstel, kies Meer om alle voorgestelde parkeerareas te sien.
LET WEL: Wanneer jy ’n voorgestelde parkeerarea kies, werk die toestel outomaties jou roete by. -
Indien die toestel nie parkeerliggings voorstel nie, kies , en kies Naby bestemming vir die soekarea.
-
- Kies ’n parkeerligging en kies Gaan!.
Die toestel lei jou na die parkeerarea.
Oueronderwerp: Aankoms by Jou Bestemming