Herstel van Instellings

Jy kan ’n kategorie van instellings of alle instellings na die fabrieksverstekwaardes herstel.

  1. Kies Instellings.
  2. Indien nodig, kies ’n instellingskategorie.
  3. Kies Kieslys > Herstel.
GUID-4BE99090-811B-47FE-896B-D04EF0B4ED72 v1
Februarie 2026