Radio

LET WEL: Jy moet ’n Groeprit-bybehoorsel installeer voordat jy die Radio-toepassing kan gebruik. Gaan na garmin.com om ’n Groepritbybehoorsel te koop.
WENK: Die Radio-toepassing is nie in alle streke beskikbaar nie.

Jy kan die Radio-toepassing gebruik om voorafopgestelde radiostasies te skep, ’n radiokanaal te kies en onderdrukkingskodes te kies. Om hierdie kenmerk te gebruik moet jy die toestel en die antenna aan die groepritmontering koppel. Die zūmo®-toestel konfigureer radio-instellings outomaties wanneer jy by ’n groeprit aansluit of een skep.

GUID-4BE99090-811B-47FE-896B-D04EF0B4ED72 v1
Februarie 2026