Wysiging en Uitvoer van Ritverslae

  1. Kies vanaf die hoofkieslys Toepassings > IFTA > Ritverslae.
  2. Indien nodig, kies ’n vragmotor.
  3. Indien nodig, kies ’n kwartaal.
  4. Kies ’n verslag.
  5. Kies ’n opsie:
    • Kies Kieslys > Skrap, en kies die merkblokkie om ’n verslag te skrap.

    • Kies Kieslys > Kombineer, en kies die merkblokkies om verslae te kombineer.

    • Kies Kieslys > Voer uit > Goed. Die toestel voer die verslag uit na ’n .csv-lêer en berg dit in die Reports-lêergids op die toestel.

GUID-430519C4-E07D-41FA-A21D-E1F2E797924E v4
Maart 2025