IFTA

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle areas beskikbaar nie.

’n Vragmotor-voertuigprofiel moet aktief wees voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik.

Jy kan data aanteken wat nodig is vir dokumentasie vir die Internasionale Brandstof-belastingooreenkoms (IFTA), soos brandstofaankoopdata en myle gery.

GUID-430519C4-E07D-41FA-A21D-E1F2E797924E v4
Maart 2025