Voordat jy ’n voertuigkamera kan besigtig, moet ’n versoenbare kamera aan die stereo gekoppel word.
Voordat jy kameras outomaties kan sien, moet jy outovertoonopsies vir kameras ontsper (Ontsper outomatiese vertoning vir kamera).
- Kies ’n opsie om ’n voertuigkamera te besigtig:
-
Sit dit voertuig in trurat om outomaties die trukamera te wys.
-
Aktiveer die voertuig se draaiseine om outomaties ’n kantspieëlkamera te wys.
LET WEL: Hierdie opsie is gewoonlik net as ’n vervaardigeropsie op gekose voertuie beskikbaar, en is dalk nie vir jou voertuig beskikbaar nie.
-
Om die trukamera handmatig te wys, kies .
Die voertuigkamera se aansig verskyn op die skerm.
- Indien beskikbaar, kies
om oudio vanaf die kameramikrofoon te demp of te ontdemp. - Kies ’n opsie om normale werking te hervat: