Ontsper die voertuig se kameramikrofoon

Voordat jy die voertuig se kameramikrofoon kan ontsper, moet dit aan die Aux2-toevoer van die stereo gekoppel wees.

Indien die gekoppelde voertuigkamera ’n mikrofoon insluit, kan jy die mikrofoon in die kamerakyker ontsper of versper.

Kies Toepassings > Kamera > Instellings > Mic Installed.

Wanneer die mikrofoon ontsper is, verskyn Mikrofoon op die kameraskerm.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4