TuneMix funksie

LET WEL: Die TuneMix™ funksie is versoenbaar met die SXV300-insteller (word afsonderlik verkoop). Ander instellers is versoenbaar, maar mag dalk die funksies beperk. Gaan jou gebruikershandleiding na wat saam met jou SiriusXM® insteller verskaf word, om meer oor die funksies te leer wat met jou instellermodule beskikbaar is.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4