SiriusXM satellietradio

Slegs SiriusXM® bring jou meer van wat jy lief is om na te luister – alles op een plek. Kry meer as 140 kanale, waaronder reklamevrye musiek plus die beste sport, nuus, gesels, komedie en vermaak. Welkom by die wêreld van satellietradio. ’n SiriusXM voertuiginsteller en intekening word vereis. Vir meer inligting, gaan na www.siriusxm.com.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4