Die uitvee van SiriusXM data

Jy kan alle ingevoerde SiriusXM® gebruikerinligting uitvee, soos gunstelingspanne en waarskuwings.

Gebruik die Fabriekterugstelling-opsie in die instellingskieslys om die stereo terug te stel.
LET WEL: Die fabriekterugstellingsinstelling stel alle data in die stereo terug, waaronder AM- en FM-voorafingesteldes, sone-instellings, ens., bykomend tot die uitvee van alle SiriusXM gebruikerinligting.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4