Verander SportsFlash spanprioriteit

As meer as een span waarvoor jy SportsFlash™ waarskuwings opgestel het op dieselfde tyd speel, kan jy die spanprioriteit aanpas om SportsFlash waarskuwings oor jou voorkeurspan eerste te hoor.

  1. Kies Kieslys > SPORTSFLASH > Spanprioriteite.

    ’n Lys van jou gekose SportsFlash spanne verskyn in prioriteitsvolgorde.

  2. Kies ’n span om dit een prioriteitsvlak hoër op die lys te skuif.
  3. Herhaal die vorige stap met elke span wat jy wil herrangskik totdat die prioriteitslys gerangskik is soos jy dit verkies.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-31BF71FA-C94A-4E45-AB5F-B85B7AEF6A73 v4