Soek binne ’n kategorie

Nadat jy na ’n belangepunt gesoek het, kan sekere kategorieë ’n Kitssoeklys vertoon wat die laaste vier bestemmings aandui wat jy gekies het.

  1. Kies Where To? > Categories.
  2. Kies ’n kategorie.
  3. Kies ’n opsie:
    • Kies ’n bestemming uit die kitssoeklys aan die regterkant van die skerm.

      Die kitssoeklys verskaf ’n lys in die gekose kategorie van liggings wat onlangs gevind is.

    • Indien nodig, kies ’n subkategorie, en kies ’n bestemming.

GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024