Besigtig Video's en Foto's op Jou Slimfoon

Voordat jy video’s en foto’s op jou slimfoon kan besigtig, moet jy jou Garmin DriveCam™ toestel paar met die Garmin Drive™ toepassing (Paring met jou slimfoon).

LET WEL: Die toestel hou op om op te neem en waarskuwings word versper terwyl jy video's of foto's kyk.
  1. Vanuit die Garmin Drive toepassing op jou slimfoon, kies Video’s en foto's.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om ’n foto of video te sien wat jy geberg het, kies ’n lêer uit die Geberg-kategorie.

    • Om onlanges videobeeldmateriaal te sien wat nie geberg is nie, kies ’n video uit die Tydelik-kategorie.

GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024