Wys of verberg toepassingkennisgewings (Android)

Jy kan die Garmin Drive™ toepassing gebruik om self te kies watter soorte slimfoonkennisgewings op jou Garmin DriveCam™ toestel verskyn.

  1. Maak die Garmin Drive toepassing op jou foon oop.
  2. Kies Instellings > Slimkennisgewings.

    ’n Lys slimfoontoepassing-kategorieë verskyn.

  3. Kies ’n kategorie om kennisgewings vir daardie soort toepassing te ontsper of versper.
GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024