Toeken van Kategorieë aan ’n Gebergde Ligging

Jy kan selfgekose kategorieë byvoeg om jou gebergde liggings te organiseer.

LET WEL: Kategorieë verskyn in die gebergde liggingskieslys nadat jy ten minste 12 liggings geberg het.
  1. Kies Where To? > Saved.
  2. Kies ’n ligging.
  3. Kies Inligting.
  4. Kies Kontekskieslys > Edit > Categories.
  5. Voer een of meer kategoriename in, geskei deur kommas.
  6. Indien nodig, kies ’n voorgestelde kategorie.
  7. Kies Done.
GUID-234ECA7B-7147-4142-80ED-C81970D02FF1 v4
September 2024