Navigasie-instellings
Kies
.- Berekeningsmodus
-
Stel die roeteberekeningsmetode.
- Van-roete-af-herberekening
-
Stel herberekeningsvoorkeure wanneer daar weg van ’n aktiewe roete genavigeer word.
- Vermydings
-
Stel padkenmerke om op ’n roete te vermy.
- Selfgekose Vermydings
-
Stel jou in staat om spesifieke paaie of gebiede te vermy.
- Tolpaaie
-
Stel voorkeure om tolpaaie te vermy.
- Tolgeld en Fooie
-
Stel voorkeure om tolpaaie en tolplakkers te vermy.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle gebiede beskikbaar nie. - Omgewingsones
-
Stel die vermydingsvoorkeure vir gebiede met omgewings- of uitlaatbeperkings wat op jou voertuig van toepassing kan wees.
- Beperkte Modus
-
Versper alle funksies wat beduidende operateursaandag benodig.
- GPS-nabootser
-
Stop die toestel om ’n GPS-sein te ontvang en bespaar batterykrag.
Oueronderwerp: Instellings