Gebruik In-oproep-opsies
In-oproep-opsies verskyn op die kaart wanneer jy ’n oproep beantwoord. Sekere opsies is dalk nie met jou foon versoenbaar nie.
WENK: Indien jy die in-oproep-opsies-bladsy sluit, kan jy dit weer oopmaak deur vanuit enige skerm te kies. Jy kan ook vanuit die kaart kies.
Oueronderwerp: Vryhand-oproepe