Handelsmerkkennisgewings

Garmin®, die Garmin-logo, inReach® en TracBack® is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. BaseCamp™, Garmin Adventurous Routing™, Garmin Drive™, Garmin Explore™, Garmin Express™, Garmin PowerSwitch™, myTrends™ en Tread™ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

Android™ is ’n handelsmerk van Google Inc. Apple® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc., geregistreer in die VSA en ander lande. Die BLUETOOTH® woordmerk en -logo's behoort aan Bluetooth SIG, Inc., en enige gebruik van sulke name deur Garmin is onder lisensie. Foursquare® is ’n handelsmerk van Foursquare Labs, Inc. in die VSA en in ander lande. HISTORY® en die H-logo is handelsmerke van A+E Networks en word in die Verenigde State en ander lande wêreldwyd beskerm. Alle regte voorbehou. Met toestemming gebruik. iOverlander™ Is ’n handelsmerk van iOverlander. microSD® en die microSD-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. Tripadvisor® is ’n geregistreerde handelsmerk van Tripadvisor LLC. Windows® is ’n geregistreerde handelsmerk van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande. Wi‑Fi® is ’n geregistreerde handelsmerk van Wi-Fi Alliance. Ander handelsmerke of handelsname behoort aan hul onderskeie eienaars.

GUID-16B1D74D-857B-4FFB-8DE2-A0960FE0D090 v7
Junie 2024