Verbind aan ’n Netwerk van Wi‑Fi

Die eerste maal wat jy die toestel aanskakel, por dit jou om aan ’n netwerk van Wi‑Fi® te verbind en jou toestel te registreer. Jy kan ook aan ’n netwerk van Wi‑Fi verbind deur die instellingskieslys te gebruik.

  1. Kies Instellings > Koordlose netwerke.
  2. Indien nodig, kies Wi-Fi om Wi‑Fi tegnologie te ontsper.
  3. Kies Soek na netwerke.

    Die toestel vertoon ’n lys nabygeleë netwerke van Wi‑Fi.

  4. Kies ’n netwerk.
  5. Indien nodig, voer die wagwoord vir die netwerk in, en kies Gedoen.

Die toestel verbind aan die netwerk, en die netwerk word by die lys gebergde netwerke gevoeg. Die toestel herverbind outomaties met hierdie netwerk wanneer dit binne bereik is.

GUID-16B1D74D-857B-4FFB-8DE2-A0960FE0D090 v7
Junie 2024