Navigeer na ’n gebergde roete Kies > Roetebeplanner. Kies ’n gebergde roete. Kies Gaan!. Kies die eerste ligging om na te navigeer en kies Goed. Kies Wegspring. Die toestel bereken ’n roete vanaf jou huidige ligging na die gekose ligging, en begelei jou dan in volgorde na die oorblywende roetebestemmings. Oueronderwerp: RoetebeplannerTuisGebruik van die ToepassingsRoetebeplannerNavigeer na ’n gebergde roete