Verkeersinstellings
Vanuit die hoofkieslys, kies
.- Verkeer
-
Dit ontsper die verkeerkenmerk.
- Huidige Verskaffer
-
Stel die verskeersverskaffer om vir verkeersdata te gebruik. Die Outo-opsie kies die beste beskikbare verkeersdata outomaties.
- Intekeninge
-
Lys die huidige verkeersintekeninge.
- Optimaliseer Roete
-
Ontsper die toestel om geoptimaliseerde alternatiewe roetes outomaties of op versoek te gebruik (Vermy Verkeersvertragings op Jou Roete).
Oueronderwerp: Instellings