Aktiewe Baanleiding

Soos wat jy sommige draaie, afritte of verkeerswisselaars op jou roete nader, verskyn ’n gedetailleerde simulasie van die pad langs die kaart, indien beskikbaar. ’n Gekleurde lyn 1 dui die regte baan vir die draai aan.


Aktiewe baanleidingsfunksie met ’n byskrif
GUID-157A2412-594F-45D8-A5EE-5A5327DA0914 v9
Desember 2025