Om ’n knoppie te verpersoonlik
- Kies vanaf die Garmin PowerSwitch™ toepassingskerm .
Die toepassing maak wysigingsmodus oop.
- Kies op die knoppie wat jy wil verpersoonlik.
- Kies ’n opsie:
-
Om die naam van die knoppie te verander, kies die Knoppie-etiket-veld en voer ’n naam in.
-
Om ’n ikoon by die knoppie te voeg, kies die Ikoon-veld en kies ’n ikoon.
-
Om die knoppiekleur te verander, kies ’n kleur.
-
Om die knoppie se modus te verander, kies ’n knoppiemodus.
-
Om die intensiteit van die skakelaar te verstel, gebruik die glyer.
-
Om die knoppie te stel dat dit vir ’n kontrole-inset aktiveer, kies ’n kontrole-inset.
-
- Kies .
- Kies Gedn.
Oueronderwerp: Garmin PowerSwitch Toepassing