Om ’n groepritkennisgewing te bekyk

WAARSKUWING

Moenie kennisgewings lees of dit beantwoord terwyl jy bestuur nie. Indien jy dit doen, kan jou aandag deur die vertoonskerm afgetrek word, wat tot ’n ongeluk en ernstige persoonlike besering of die dood kan lei.

’n Kennisgewing verskyn vanuit die meeste bladsye wanneer die toestel ’n uitgesaaide groepritligging of -boodskap ontvang. Jy kan groepritkennisgewings ook in die Group Ride-toepassing beskou.

LET WEL: Wanneer jy die kaart besigtig, verskyn nuwe kennisgewings in ’n kaartnutsmiddel op die skerm se rand.
  1. Vanuit die hoofkieslys, kies Groeprit > Boodskappe, en kies ’n kennisgewing.
  2. Kies Gaan! om na die gedeelde ligging te navigeer.
GUID-157A2412-594F-45D8-A5EE-5A5327DA0914 v8
Oktober 2024