Aanteken van spore

Nasporing teken jou roete aan. Wanneer jy begin naspoor, teken jou toestel jou ligging aan en werk die naspoorlyn by. Indien jou toestel met ’n Garmin Explore™ rekening gepaar is, sinchroniseer jou toestel van tyd tot tyd opgeneemde spore met die toepassing.

  1. Vanaf die hoofkieslys, vee na links en kies Spooropnemer.
  2. Kies Wegspring.
GUID-157A2412-594F-45D8-A5EE-5A5327DA0914 v8
Oktober 2024