Kaart- en Voertuiginstellings
Kies
.- Ikoon vir kaartvoertuig
-
Stel die voertuigikoon wat jou posisie op die kaart verteenwoordig.
- Rykaartaansig
-
Stel die perspektief op die kaart.
- Kaartdetail
-
Stel die vlak van detail op die kaart. Meer detail kan veroorsaak dat die kaart stadiger geteken word.
- Kaarttema
-
Verander die kleur van die kaartdata.
- Kaartlae
-
Stel die data wat op die kaartblad verskyn (Verpersoonliking van die Kaartlae).
- Paaie & roetes vir veldvoertuie
-
Stel die spore sigbaar op die kaart. Spore word volgens voertuigtoeganklikheid georden.
- Outozoem
-
Kies outomaties die zoemvlak vir optimale gebruik van jou kaart. Wanneer dit versper is, moet jy per hand in- of uitzoem.
- Bevestiging om volgende stop oor te slaan
-
Stel ’n bevestigingsboodskap om te verskyn wanneer jy ’n ligging op jou roete oorslaan.
- Eenhede
-
Stel die maateenhede.
- myKaarte
-
Stel watter geïnstalleerde kaarte die toestel gebruik.
Oueronderwerp: Instellings