Voer data uit vanaf BaseCamp met ’n rekenaar
- Kies ’n opsie:
-
Om alle BaseCamp™ data uit te voer wat op jou rekenaar geberg is, kies My versameling en kies .
-
Om een of meer items of ’n lys uit te voer, kies een of meer items of ’n lys en kies
.
-
- Voer ’n naam in, kies ’n ligging vir die uitgevoerde lêer, kies die lêerformaat en kies Berg.
Oueronderwerp: Voeg BaseCamp data by Garmin Explore