Byvoeg van ’n voertuigprofiel
Jy kan ’n voertuigprofiel byvoeg vir elke voertuig wat met jou toestel gebruik sal word.
- Kies .
- Kies jou huidige voertuig.
- Volg die instruksies op die skerm om die voertuig se eienskappe in te voer.
Oueronderwerp: Voertuigprofiele