Toeken van Kategorieë aan ’n Gebergde Ligging
Jy kan selfgekose kategorieë byvoeg om jou gebergde liggings te organiseer.
LET WEL:
Kategorieë verskyn in die gebergde liggingskieslys nadat jy ten minste 12 liggings geberg het.
- Kies .
- Kies ’n ligging.
- Kies .
- Kies .
- Voer een of meer kategoriename in, geskei deur kommas.
- Indien nodig, kies ’n voorgestelde kategorie.
- Kies Gedn.
Oueronderwerp: Berg Liggings