Wysiging van ’n Gebergde Ligging

  1. Kies Waarheen > Viapunte.
  2. Indien nodig, kies ’n kategorie.
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies Inligting.
  5. Kies Kieslys > Wysig.
  6. Kies ’n opsie:
    • Kies Naam.

    • Kies Telefoonnommer.

    • Kies Kategorieë om kategorieë aan die gebergde ligging toe te ken.

    • Kies Kaartsimbool om die simbool te verander wat gebruik word om die gebergde ligging op ’n kaart te merk.

  7. Wysig die inligting.
  8. Kies Gedn.
GUID-157A2412-594F-45D8-A5EE-5A5327DA0914 v8
Oktober 2024