Verander roete-opsies vir ’n roete
Jy kan die manier waarop die toestel jou roete bereken, by jou behoeftes aanpas.
- Kies Roetebeplanner.
- Kies ’n gebergde roete.
- Kies .
-
Kies ’n opsie:
-
Kies Vorming en kies ten minste een ligging om vormingspunte by jou roete te voeg.
-
Raak aan ’n roetesegment en kies ’n berekeningsmodus om die berekeningsmodus vir die roete te verander.
-
Oueronderwerp: Roetebeplanner