Kalibrering van Wieg en Kantel
Jy kan die hoek van jou voertuig te eniger tyd na nul stel.
- Parkeer jou voertuig op ’n plat, gelyk oppervlak.
- Verstel die posisie van jou toestel in die monteerstuk só dat jy die skerm maklik kan sien.
- Vee vanuit die hoofkieslys na links en kies .
Die waardes vir wieg en kantel stel terug na 0 grade.
Om die beste akkuraatheid te handhaaf, moet jy die wieg en kantel elke keer kalibreer as jy jou toestel herposisioneer.
Oueronderwerp: Wieg en Kantel