photoLive-verkeerskameras

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel aan die Garmin Drive™ toepassing verbind wees (Regstreekse Dienste, Verkeer en Slimfoonkenmerke).

photoLive-verkeerskameras verskaf regstreekse afbeeldings van verkeersomstandighede op hoofpaaie en -kruisings.

Die photoLive-diens is nie in alle areas beskikbaar nie.

GUID-08757AAA-5C65-4404-AEC2-B375F8BAB199 v4
Junie 2024