Besigtig en berg photoLive-verkeerskameras

Jy kan na regstreekse beelde van nabygeleë verkeerskameras kyk. Jy kan ook verkeerskameras berg vir areas waar jy gereeld reis.

  1. Kies Toepassings > photoLive.
  2. Kies Raak om By te voeg
  3. Kies ’n pad.
  4. Kies ’n verkeerskameraligging.

    ’n Voorskou van die regstreekse beeld van die kamera verskyn langs ’n kaart van die kamera se ligging. Jy kan die beeldvoorskou kies om die volgroottebeeld te sien.

  5. Kies Berg om die kamera te berg (opsioneel).

    ’n Voorskou van die kleinkiekiebeeld van die kamera word by die hoofskerm van die photoLive-toepassing gevoeg.

GUID-08757AAA-5C65-4404-AEC2-B375F8BAB199 v4
Junie 2024