Gebruik van die kaart

Jy kan die kaart gebruik om ’n roete te navigeer (Jou Roete op die Kaart) of om na ’n kaart van jou omgewing te kyk wanneer geen roete aktief is nie.

  1. Kies Besigtig Kaart.
  2. Raak aan enige plek op die kaart.
  3. Kies ’n opsie:
    • Sleep die kaart om links, regs, op en af te beweeg.

    • Om in of uit te zoem, kies Zoom in of Zoom out.

    • Om tussen Noord bo-, 2D- en 3D-aansig te wissel, kies Change map view.

    • Om die roetebeplanner oop te maak, kies Route planner (Roetebeplanner).

    • Om ’n roete te begin, kies ’n ligging op die kaart en kies Gaan! (Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin).

GUID-08757AAA-5C65-4404-AEC2-B375F8BAB199 v4
Junie 2024