Jou Roete op die Kaart
Soos jy reis, lei die toestel jou na jou bestemming deur stemaanporboodskappe en inligting op die kaart. Instruksies vir jou volgende draai of afdraai, of ander handelings, verskyn oor die breedte van die kaart se bokant.

|
| Volgende handeling op die roete. Dui die volgende draai, afdraai, of ander handeling aan en die baan waarin jy moet reis, indien beskikbaar. |
|---|---|
|
| Afstand na die volgende handeling. |
|
| Naam van die straat of afdraai wat met die volgende handeling geassosieer word. |
|
| Roete uitgelig op die kaart. |
|
| Volgende handeling op die roete. Pyle op die kaart dui die ligging van naderende handelinge aan. |
|
| Voertuigspoed. |
|
| Naam van die pad waarop jy reis. |
|
| Verwagte aankomstyd. WENK: Jy kan hierdie veld aanraak om die inligting wat dit vertoon, te verander (Verander die Kaartdataveld). |
|
| Kaartnutsmiddels. Verskaf nutsmiddels om vir jou meer inligting oor jou roete en omgewing te wys. |