My toestel verbind nie aan my foon nie

  • Kies Instellings > Koordlose netwerke > Bluetooth.

    Die Bluetooth® opsie moet ontsper word.

  • Ontsper Bluetooth se koordlose tegnologie op jou foon en bring jou foon binne 10 m (33 voet) van die toestel.
  • Bevestig jou foon is versoenbaar.

    Besoek www.garmin.com/bluetooth vir meer inligting.

  • Voltooi weer die paarproses.

    Om die paarproses te herhaal, moet jy jou foon en die toestel (Skrap van ’n gepaarde Bluetooth toestel) ontpaar, en die paringsproses voltooi (Paring met jou slimfoon).

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5