Skrap van ’n gepaarde Bluetooth toestel

Jy kan ’n gepaarde Bluetooth® toestel skrap om te verhoed dat dit in die toekoms outomaties met jou RV / Camper-toestel verbind. Die skrap van ’n gepaarde slimfoon skrap ook alle gesinchroniseerde foonboekkontakte en oproepgeskiedenis uit jou RV / Camper-toestel.

  1. Kies Instellings > Koordlose netwerke > Bluetooth.
  2. Kies langs die Bluetooth toestelnaam Instellings > Vergeet.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5