Besigtig die Weervoorspelling

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel weerdata ontvang. Jy kan jou toestel aan die Garmin Drive™-toepassing verbind om weerdata te ontvang (Paring met jou slimfoon).

  1. Vanaf die tuisskerm, kies die weerprofiel-hulptuig (Tuisskerm).

    Die toestel vertoon die huidige weersomstandighede en ’n voorspelling vir die volgende paar dae.

  2. Kies ’n dag.

    Die gedetailleerde voorspelling vir daardie dag verskyn.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5