Modieuse plekke

KENNISGEWING

Garmin® is nie verantwoordelik vir die akkuraatheid of tydigheid van die Tripadvisor® of Michelin® inligting nie. Jy is verantwoordelik om enige toepaslike reëls, wette of regulasies te verstaan en na te kom wat met belangepunte te doen het.

Die Modieuse plekke-soekkenmerk sluit belangepunte en graderings van beide Tripadvisor en Michelin in, en verskaf ’n volledige lys van besienswaardighede. Jy kan die soekresultate volgens kategorie, graderings en afstand vanaf die roete filtreer.

LET WEL: Tripadvisor en Michelin belangepunte is nie in alle areas beskikbaar nie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5